Wat sou die wêreld sonder onderwysers wees?
Skrywer: Lizette Murray Wat sou die wêreld wees sonder onderwysers wat ons leer om die lewe met albei hande aan te gryp … Pousetyd met … Jakkie Louw, sakestudie-onderwyseres en atletiekafrigter en -organiseerder, Suncrest High, Vanderbijlpark – 2012. Hoekom is jy ’n onderwyseres? Dis in my bloed. As kind het ek in die garage skoolgehou.…










