Kokkedoor

Kokkedoor: Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

MEDIAVERKLARING: kykNET Navrae: Wilmer Müller 082 789 0444 | wilmer@wmmedia.co.za kykNET steek alreeds die vure aan vir die volgende seisoen van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks Kokkedoor Vuur & Vlam en jy kan nou inskryf vir hierdie opwindende reis! Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar weer die koskenners…

KKNK

KKNK 2024 se uitblinkers met Kannas bekroon

Mediaverklaring: KKNK Uitnemende artistieke bydraes by vanjaar se KKNK, geborg deur Absa, is Donderdag 9 Mei met Kannas bekroon. Die KKNK se Kanna-pryse is tydens ’n glansgeleentheid by Leopard’s Leap Wynlandgoed net buite Franschhoek oorhandig. Veteraan-joernalis Marianne Thamm was die aanbieder. Die stoele, Eugène Ionesco se klassieke tragi-klug, onder regie van Marthinus Basson, is met…