Afrikaans se eerste skerpskertsvrou – Dowwe Dolla is nie dof nie!

Afrikaans se eerste skerpskertsvrou – Dowwe Dolla is nie dof nie!

Dowwe Dolla looi (on)heilige koeie en bulle nou al 25 jaar lank met haar suggestiewe suigstokkie. Haar skepper, die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck, skuil dalk agter ʼn alter-ego se naïwiteit in satire,  maar haar skepper, Margit Meyer-Rödenbeck, doen dit met ʼn doelgerigte fokus, het Christiaan J de Swardt vasgestel. Weg met die dwepers, die boepensknolle, die moaners en…

Misdaadriller Nommer 37 – ontmoet die ster Irshaad Ally

Misdaadriller Nommer 37 – ontmoet die ster: Irshaad Ally

“My verlede het my help voorberei vir Nommer 37” –  Irshaad Ally is binnekort op die grootskerm te sien as Randal Hendricks in die langverwagte misdaadriller, Nommer 37, wat reeds internasionaal naam gemaak het. Annelien van Basten gesels met hom oor hoe sy verlede hom help voorberei het vir hierdie rol. Agter die skerms (Foto: Lindsay Apollis) “My swaer het sy…

Oostelike Afrikaans (Oosgrensafrikaans)

Oostelike Afrikaans (Oosgrensafrikaans)

Die Oostelike Afrikaanse variëteit staan ook bekend as Oosgrensafrikaans, Voortrekkerafrikaans, Boere-Afrikaans en Transvaalse Afrikaans. Dit word beskou as die grondslag van Standaardafrikaans. Oosgrensafrikaans Oosgrensafrikaans is hoofsaaklik gepraat deur die Europese trekboere wat sedert 1836 na die oosgrens van die kolonie getrek het en later na die binneland om die Boererepublieke te stig. Uit hierdie noordelike…