gesels

Taalvaardighede bou ons kinders se kommunikasievaardighede – Episode 2

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 22 Julie 2024 Die bekende spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, het gesels oor hoekom dit so belangrik is dat ons kinders taalvaardig moet wees. Ouers is dikwels verward oor die taal waarin hulle hul kinders moet grootmaak, veral in ons kosmopolitaanse samelewing. Hoekom is dit nodig om ons kinders in enige taal, buiten Engels…

Heleen Meyer

Goulash-sop (Heleen Meyer)

Ons is almal lief vir warm koesterkos en dié geurige sop is altyd ’n wenner. Dis ’n maaltyd-in-een met vleis en groente en die aromatiese geure van tamatie, paprika en gemaalde komyn. Maak dit vir ’n heerlike gesinsete of nooi vriende vir ’n gesellige winterkuier. Dit gaan ’n nuwe gunsteling word – ek waarborg jou.…