Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

Gesels

Omarm jou kind se talente – Episode 6

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com29 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 29 Julie 2024 Omarm jou kind se talente Dr Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Institute moedig ouers aan om hul kinders se talente te omarm, maar daar is natuurlik maniere hoe dit gedoen moet word. ’n Talent is iets wat ’n mens erf en wat dan mettertyd…

Bult jou taalspiere met die FAK se Taallimpiese Spele!

TaalnuusDeur Afrikaans.com23 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ons topatlete is hard aan die voorberei vir die Olimpiese Spele. Teselfdertyd is die FAK besig om as deel van die Afrikaans 100-projek, hul taalspiere te strek en te oefen vir die eerste Taallimpiese Spele. Jy het die kans om deel te neem en met woorde te woeker. Daar is blokkiesraaisels,…

kodering

Kodering 101: Opleiding by skole

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com23 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt en Felix Spies Na aanleiding van ons vorige artikel en hoekom kodering so belangrik is, het Afrikaans.com besluit om verder uit te brei oor die opleiding wat Siyafunda by skole aanbied. Felix Spies van Siyafunda vertel ons meer daaroor, onder andere wat die kriteria behels, oor die verskillende programme en wat…

Wannie Carstens

Wannie Carstens – met woord en daad vir Afrikaans.

TaalnuusDeur Afrikaans.com23 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Dit is besonder lekker om die Jan H Maraisprys te ontvang en iets wat ek nie verwag het nie. Ek kan dit amper nie glo nie. Dit is veral ’n voorreg om te besef daar is mense daarbuite wat dink ek is goed genoeg en het genoeg gedoen om sodanig vereer…

Gesels

My kind en skermtyd – Episode 5

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com22 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 22 Julie 2024 My kind en skermtyd Dr. Carla Bezuidenhout, ’n opvoedkundige sielkundige verbonde aan die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het bietjie meer vertel rondom die onderwerp van skermtyd en die inligting wat ouers in gedagte kan hou ten opsigte van hul kinders se skermgebruik. Deesdae is tegnologie en skerms…

Gesels

Via-programreeks: Angs en my kind en emosionele ondersteuning – Episode 4

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com16 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 15 Julie 2024 Angs en my kind en emosionele ondersteuning Die bekende kliniese sielkundige (talle van julle sal hom al gehoor het op die RSG-program, Wie is ek?, Louis Awerbuck, gesels oor angstigheid by kinders en hoe ouers hulle emosioneel kan ondersteun, mits hulle verstaan waardeur hulle kind gaan. Hoe…

Heidi Malan

Wanneer sibbe wedywer: Hoekom ouers moet fasiliteer en nie kant kies nie

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com12 Julie 2024Lewer kommentaar

Geen ouer hou daarvan om hulle kinders te sien stry nie. Nog minder as hulle by die geskil betrek word. Tog bevind ouers hulle gereeld in die middel van hulle kinders se struwelinge en word hulle óf gedwing om kant te kies, óf regter te speel óf daar word van hulle verwag om beheer te…

gesels

Via-programreeks: Maak die beste van jóú kind – Episode 3

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com8 Julie 20241 Kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 6 Julie 2024 Die belangrikheid van speel. Wilna van Rooyen van die AON, is ’n vroeëkinderontwikkelingspesialis met meer as 40 jaar onderwyservaring. Haar passie vir die onderwys (sy was ook 32 jaar lank hoof by verskillende vooraanstaande skole), opvoeding en neurowetenskappe dra daartoe by dat sy haar droom uitleef om…

Heleen Meyer

Aromatiese winterkerrie (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com2 Julie 2024Lewer kommentaar

Dié matige kerrie het heerlike Maleise geure. Die kombinasie van komyn, kerriepoeier, kaneel en ’n tikkie brandrissie is heerlik. Dit kan selfs met hoender gemaak word – verkort net die gaarmaaktyd na 45 minute. Kerrie kan met ’n verskeidenheid van bygeregte voorgesit word, van rys tot naanbrood of rotis en ’n vars salsa is ideaal.…

beeld

Beeld se kreatiewe skryfkompetisie

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com2 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Jong digters en skrywers: Hier is jou kans om jou kreatiwiteit vlerke te gee. Inskrywings vir poësie-afdeling verleng tot 17 Julie 2024! Beeld se jaarlikse kreatiewe skryfkompetisie is in volle swang en ons leerders en onderwysers word aangemoedig om met hulle Afrikaans te woeker, hulle verbeelding in te span en deel…

←1
234567891011121314151617181920212223242526272829
…3031323334…
3536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131
132→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top