Emosionele selfregulering en luistervaardighede gaan hand aan hand.
Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Estie Lippiatt As volwassenes het die meeste van ons waarskynlik deur die jare geleer om ons emosies te herken, dit te bestuur, ander se emosies te “lees” en op gepaste wyse daarop te reageer. Emosionele regulering is egter nie iets waarmee ons gebore word nie, en tog is dit een…










