78-jarige Elise Calitz se tweede boek verskyn
Dr. Elise Calitz met haar nuutste boek. (Foto: Alida de Beer) Meer oor Nagboek Van die verhale speel af op verskillende plekke in die wêreld waar sy al was, soos Nagreis in Parys wat haar eie nagreis in dié wêreldstad verwoord en Volmaan oor Wadi Rum, ‘n verbeeldingsvlug na aanleiding van haar en ‘n vriendin se besoek aan Jordanië. Daar is…