Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal se aangrypende vertaling van Jason Reynolds se vuishou-in-die-maag-jeugroman oor die stedelike straatkultuur van geweld, dwelms, bendes en wraak sal ‘jong’ én ‘ou’ volwassenes – eintlik enigiemand wat kraakvars letterkunde kan waardeer – verbyster …” – Marita van der Vyver Nathan lees self voor uit Die lang pad onnetoe Nathan het vir Afrikaans.com sy antwoorde neergeskryf…

1000 Nuttige Woorde

1000 nuttige woorde:

’n Kleurvolle woordeboek vol pret ’n Woordeboek soos die is net die ding om jou kind se taal- en geletterdheidsvaardighede te ontwikkel en verbeter. Die boek, 1000 nuttige woorde,  is nommerpas vir kinders wat nog nie lees nie, beginnerlesers en almal wat Afrikaans wil leer. Onderwerpe wissel van wilde diere, beroepe tot plaaslewe en kleure, vorms…

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids:

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids:

’n Naslaangids vir elke huis … in Afrikaans. Afrikaans.com beveel graag Isabel Uys se hulpgids, Die Nuwe Afrikaanse Makrogids, aan – sekerlik een van die nuttigste leergidse ooit. Die eerste uitgawe van die topverkoper het reeds in 1998 verskyn, maar nou is die boek bygewerk en boonop in e-boekformaat beskikbaar. Wat kry jy in die omvattende bron? Dit is nie ’n…

Wat is Wênkbrou?

Wat is Wênkbrou?

Johan Jack Smith Izak de Vries Wênkbrou is LAPA Uitgewers se splinternuwe druknaam vir ‘aweregse stories’ en stories wat nie in ’n boks gedruk wil wees nie. Johan Jack Smith (redakteur van die ATKV se Taalgenoot) en Izak de Vries (Lapa) is die twee wat wil seker maak dat goeie stories, wat dikwels deur die krake val “oor die verkeerde redes”, die…

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems …

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems …

Van links: Marlene le Roux (voorsitter: SBA), Fatima Allie (direksielid: SBA), Michael Jonas (direkteur: Historium Trust en Afrikaanse Taalmuseum- en monument), Ria Olivier (programbestuurder: Afrikaanse Taalraad), Hein Willemse (redakteur, Die Afrikaans van die Kaapse Moslems) en Jacob Meiring (projekleier: SBA) – (Foto’s Menán van Heerden – uit artikel op LitNet) “‘n MOET vir elke liefhebber van…

Afrikaans.com Vannie Kaap

Awê masekind …stiek uit en wys jou Kaapse kleur

Die Afrikaansdotkommers is gaande oor Vannie Kaap – ’n webtuiste en -winkel wat Kaapse Afrikaans praat, die taal en kultuur vier en op ’n humoristiese manier hierdie unieke groep mense se Suid-Afrikaanse EN Afrikaanse identiteit verken en ander daaroor inlig.  Hulle doen dit deur interessante artikels, video-onderhoude, belangrike datums op die kalender en natuurlik tong-in-die-kies produkte met…

Fliek Dominee Tienie – kry die eerste terugvoer hier!

Fliek: Dominee Tienie – kry die eerste terugvoer hier!

Dominee Tienie is Donderdag, 24 Januarie vrygestel en Afrikaans.com was daar! Die fliek is gebaseer op Dana Snyman se toneelstuk, Klaagliedere van Dominee Tienie Benade – met Frank Opperman in die hoofrol en is vanaf 25 Januarie landswyd te sien. Lokprent In ’n wêreld waar drastiese daling in kerkbywoning ’n algemene verskynsel is, is die Dominee Tienie-tema in die…