Wat is die 100 gewildste gedigte in Afrikaans?
Lees meer oor DJ Opperman hier. Die boek word uitgegee deur Human en Rossouw Uitgewers teen R240, kyk hier.
Lees meer oor DJ Opperman hier. Die boek word uitgegee deur Human en Rossouw Uitgewers teen R240, kyk hier.
Internasionale Jaar vir Inheemse Tale 2019 is deur die Verenigde Nasies gekies as die Internasionale Jaar vir Inheemse Tale met die uitsluitlike doel om bewustheid te skep van die gevolg van die verlies aan inheemse tale asook die belangrike skakel tussen taal, welvaart, vrede en ontwikkeling. Inheemse tale “Taal word gebruik om te kommunikeer, dit…
Dirk van der Westhuizen Dirk van der Westhuizen is ’n sprekende voorbeeld van die gesegde: Aanhouer wen! Na nege jaar van veg vir sy plekkie in die son in die musiekbedryf, het sy deurbraak nou gekom. Dirk vertel dat daar ’n paar keer in sy loopbaan was wat hy oorweeg het om tou op te gooi…
“‘n Character study van kinnes in die war zone vannie Cape Flats. Maa oek veel meer. Baie, baie funny en intensely moving” – Nathan Trantraal Chase Rhys se boek Kinnes het pas die rakke getref. Die storie handel oor vier jong mense op die Kaapse Vlakte wat op die rand van volwassenheid staan. Chase (29) woon in Ocean…
Hoërskool Kylemore – ’n plek van hoop en inspirasie … #droomgroot Vir Hoërskool Kylemore sal Internasionale Moedertaaldag in die toekoms meer as net ’n herinnering wees aan die liefde vir hulle moedertaal. Dié skool in Kylemore in die Wes-Kaap spog nou met ’n pragtige Afrikaans.com-muurkunswerk. Hierdie kleurvolle muurkunswerk is op 22 Februarie 2019 onthul en het saamgeval met ’n huldeblyk aan Adam Small se…
Die kunste se onontbeerlike rol in die strewe na versoening, vrede en harmonie Vanjaar se negende kykNET Fiëstas, die kanaal se jaarlikse toekennings vir kuns, musiek en teater, het op Valentynsaand in die Kunstekaap in Kaapstad plaasgevind. Dit was ’n swierige en plesierige geleentheid en is oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Bennie Fourie…
Alles wat ek is, is vervleg met Afrikaans, en met Afrika Dana Snyman het onlangs sy credo op facebook geplaas en van oraloor het mense saamgesels oor al die dinge wat ons as Afrikaanse Suid-Afrikaners in gemeen het. As jy lê en eet, gaan jy horings kry. As jy met nat hare gaan slaap, gaan…
Jy kan in die laaste week van elke maand uitsien na ‘n splinternuwe Afrikaans.com-blog.
Wian Visser, skitter voor klavier by Rocco-konsert Afrikaans.com se #droomgroot-kompetisie-wenner, Wian Visser, het uiteindelik die voorreg gehad om die verhoog te deel met die bekende pianis Rocco de Villiers! As deel van sy prys, is Wian ook verras met ’n splinternuwe klawerbord, geborg deur Musica Instruments en Kawai South Africa. Die prys is tydens die…
Milanie Vosloo, Afrikaans.com-projekbestuurder, gesels op die Groot Ontbyt oor Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier is en die belangrikheid van moedertaalonderrig.