Nederigheid … eenvoud en sy taal – Tobie Cronjé, die koning van die klug ontvang erkenning

Nederigheid … eenvoud en sy taal – Tobie Cronjé, die koning van die klug ontvang erkenning

Tydens die oorhandiging van die UP-Kanseliersmedalje. Foto: Universiteit van Pretoria. Tobie Cronjé het onlangs, na vier dekades in die bedryf, die Kanseliersmedalje van die Universiteit van Pretoria ontvang vir sy reusebydrae tot die kunste. Hy is in 1948 in Germiston gebore. Hy het aan Vryburger Hoër in Primrose gematrikuleer en het drama aan die Universiteit van…

Die seer van vergeet

Die seer van vergeet

Blog van die week Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat jou blog illustreer. Baie geluk…

Langenberg Sekondêr Muurprojek

Langeberg Sekondêr en Laerskool Dagbreek

Langeberg Sekondêr se leerders styg uit! “Langeberg Sekondêr … julle is ONBEWEEGLIK!” – Pasella-aanbieder en rymkletser, Oxijin Met ‘n volgepakte skoolsaal van meer as 1 700 leerders, personeel en gaste het Afrikaans.com die voorreg gehad om op 17 Mei 2019 ‘n muuronthullingsgeleentheid mee te maak wat nog vir baie lank by Langeberg Sekondêr onthou sal word.…

Dis uitdagend, dis pittig, dis vreesloos Afrikaans.

Dis uitdagend, dis pittig, dis vreesloos Afrikaans.

#JouAfrikaanstel – ons nuwe veldtog is hier! Koop dit, leef dit, praat dit, lees dit! My Afrikaans tel … Joune ook! “Die eerste ontmoeting” “Buitelandse vakansie” “Stereotipes” Baie dankie vir die volgende instansies se bydrae tot die veldtog: Hermanuspietersfontein Chloe & Co Klerekas.com Lace on Timber Kievits Kroon Industrial Coffee Works Dankie vir elke persoon…