VIA Gesels

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Eksamenvoorbereiding. Episode 10

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 10: 23 Junie 2025 Gasspreker: Immanuel Europa  Hoe om beter vir ‘n eksamen voor te berei. In episode 10 gesels Immanuel Europa, Senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor eksamenvoorbereiding, die rol wat die opvoeder in die proses speel en wat die leerder se verantwoordelikheid is. Eksamenvoorbereiding is…

Robotika en kodering

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Kodering en robotika. Episode 8

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 8: 7Junie 2025 Gasspreker: Felix Spies Kodering en robotika. In die agste episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Felix Spies, die stigter en uitvoerende hoof van Siyafunda Education Foundations oor die belangrikheid van robotika-onderrig, die hindernisse en hoe ouers hul kinders kan aanmoedig…

Heleen Meyer

Botterskorsiekoekies (Heleen Meyer)

Pampoenkoekies is ’n immergewilde Suid-Afrikaanse bygereg. Dit word natuurlik, soos die naam sê, gewoonlik met pampoen gemaak, maar deesdae is botterskorsie amper makliker om in ’n winkel te kry. En dit werk net so goed soos pampoen, so probeer sommer vandag nog die bekende resep. Die botterskorsie word met kaneelstokkies gekook, wat dit ’n ekstra…

Studiegroepe

Studiegroepe as leerstyl hou baie voordele in

Artikel verskaf deur Akademia Doeltreffende eksamenvoorbereiding is die sleutel tot sukses – nie net akademies gesproke nie, maar ook emosioneel. Laasgenoemde verwys na die wipwarit-ervaring van menige matrikulante oor die hoë werkslading, toenemende druk om te presteer en kommer oor toekomstige universiteitstoelating. Volgens Santie Louw, ʼn dosent in Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde,…