Antoinette Pienaar sit haar geloof voor haar bang . . .
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Toe ek begin kruie gebruik, het ek begin leer om te luister na my liggaam en besef elkeen van ons ken ons liggame die beste en deur bewus te wees van hoe jou liggaam werk, so kan jy voorkomend te werk gaan.” Jy kry haar die afgelope 25 jaar meestal op…










