Kinderboeke wat verdraagsaamheid help ontwikkel
Nuut op die rak: Kinderboeke wat verdraagsaamheid help ontwikkel “Liefde en respek is die belangrikste lesse wat ons vir die land se kinders met ons boeke wil leer.” – Die skrywers Trish Goosen & Shemone Bokhary Zoey, die hoofkarakter, is ’n nuuskierige dogtertjie wat graag nuwe dinge leer. Sy moedig haar vriende Piet en Lebo…