'n Sak vol stories

‘n Sak Vol Stories is hier: ‘n Nuwe Afrikaanse podsending vir kinders

Persverklaring ‘n Nuwe Afrikaanse podsending wat kinders se verbeelding prikkel met verhale van regoor die wêreld ‘n Sak Vol Stories (SVS), ‘n nuwe Afrikaanse storievertel-podsending vir kinders, is verheug om sy amptelike bekendstelling aan te kondig. Die podsending is geskep om die verbeelding van jong luisteraars aan te wakker en bied ‘n meesleurende klank- en…

Robotika en kodering

Kode vir die toekoms

Skrywer: Felix Spies Herverbeelding van Suid-Afrika se onderwys deur kodering en robotika ’n Noodsaaklike ontwrigting In ’n wêreld wat al hoe vinniger deur tegnologiese verandering gevorm word, is die insluiting van Kodering en Robotika in Suid-Afrika se nasionale kurrikulum nie bloot opvoedkundige hervorming nie – dit is ’n strategiese noodsaaklikheid. Soos digitale transformasie ekonomieë herskep,…