Jou MASE taal – ’n kragtige dokumentêre reeks
Persverklaring Jou MASE taal – ’n kragtige dokumentêre reeks oor Afrikaans en wat die taal vir bruin en swart sprekers beteken Afrikaans is nie net ’n taal nie – dis ’n emosionele landskap. Vir sowat 7 miljoen Suid-Afrikaners speel dit ’n bepalende rol in hul identiteit, gemeenskap en kultuur. Maar wat gebeur wanneer daardie taal…










