Verdien ons ’n Menseregtedag?
Die wyse Nelson Mandela het gesê: “To deny people their human rights is to challenge their very humanity. To impose on them a wretched life of hunger and deprivation is to dehumanise them.” Maar, hoeveel het werklik verander van Sharpeville tot nou, veral as ons kyk na die optrede gedurende die huidige viruskrisis waarin ons onsself…