Sistiese fibrose: Wanneer elke asemteug soos harde werk voel.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt ‘n Mens hoor deesdae gereeld van sistiese fibrose en jare lank was dit eintlik ’n onbekende siekte vir die meeste van ons, maar Afrikaans.com het besluit om dit onder ons lesers se aandag te bring. Sistiese fibrose (SF) is ‘n geneties oorerflike toestand en tas veral die longe en die pankreas…










