Nuwe AWS

Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls: Standaardnaslaanbron vir spelling en skryfwyse.

Wie is dan Afrikaans se taalmakers? “Dis ek en jy wat daagliks Afrikaanse e-posse skryf, dis die leksikograwe en terminograwe, die subredakteurs en vertalers, die skrywers van liedjies en e-posse. Alle Afrikaanstaliges wat talig besig is om die taallig brandend te hou.” – Prof. Gerhard van Huyssteen, voorsitter van die Taalkommissie. Voorblad van die 1917-AWS Voorblad van…

Is die tyd ryp vir ‘Vrye Afrikaans’

Is die tyd ryp vir ‘Vrye Afrikaans’?

Die verskuiwing en groei in die opvattinge oor Afrikaans hou diep verband met ’n beter begrip van die herkoms van die taal. Die boustene van Afrikaans was dus die onderwerp tydens vanjaar se paneelbespreking by die taalmaandvieringe in die Paarl. Die geleentheid is deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) en die Afrikaanse Taalmonument en -museum (ATM) moontlik gemaak. Praat… skryf……