Dan Sleigh – een van Afrikaans se onbetwiste meesters
Dan Sleigh, is een van Afrikaans se onbetwiste meesters. En dis nie net ons wat so baie dink van sy boeke nie. Die Engelse vertaling van sy boek, Eilande, is ingesluit in ʼn Britse publikasie getiteld, 1001 books you must read before you die. Sy werk is al bekroon met van die grootste letterkundige pryse in Afrikaans, maar…










