Hoe lyk jou Afrikaans

Veldtog vir Afrikaans: Hoe lyk jou Afrikaans?

Afrikaans.com se eerste veldtog was ’n opwindende bewusmakingsveldtog wat verkeer na die webtuiste aangemoedig het en Afrikaans as handelsmerk gevestig en bevorder het terwyl dit die taal op ‘n positiewe wyse uitbou. Die veldtog is deur middel van buitelugborde, asook redaksionele en advertensieblootstelling op televisie en radio en in die drukmedia gedryf. Die kernboodskap van…

Bruin en Afrikaans

Bruin en Afrikaans

“Afrikaans is nie net die taal van apartheid nie; Afrikaans is ook die taal van die struggle en versoening. Dit is ook ’n aanduiding dat Afrikaans deel is van ons swart- en bruinwees, maar dat dit ons ook vasbind aan ons wit taalgenote. Met hierdie boek slaag die skrywers daarin om veral bruin Afrikaanssprekendes se…

Hy sit die taalgenot in Taalgenoot – Johan Jack Smith

Hy sit die taalgenot in Taalgenoot – Johan Jack Smith

Dink. Kuns. Debatteer. Musiek. Literatuur. Mense. Lewe. Die ATKV se bekroonde kwartaallikse tydskrif, Taalgenoot, vertel al meer as 84 jaar lank “die stories wat die vry- en volkleurwêreld van Afrikaans laat tiek.” Goeie joernalistiek, ’n verskeidenheid temas, artikels wat vindingryk aangebied word en ’n invalshoek wat telkens verras, maak dit ’n ware leesgenot vir almal met…