Is jy deel van ‘n leeskring? Raak deel van ‘n groter netwerk
LitNet het ʼn tyd gelede begin om inligting en programme van leeskringe in Suid-Afrika in te samel en te publiseer. Die doel hiermee is om ʼn groter bewustheid van verskillende leeskringe reg oor die land, en hulle aktiwiteite te deel. Op die wyse kan mense aangemoedig word om by bestaande leeskringe aan te sluit. LitNet beplan ook om…










