Katinka die Kat – van Instagram na die kassie
Baie ken haar vir haar aanlyn persoonlikheid, Katinka die Kat, maar Katinka Oosthuizen is veel meer as net dít. Met haar borrelende persoonlikheid en unieke styl het sy ’n internetsensasie geword wat vermaak vir oud en jonk bied. Haar Instagam-bladsy staan tans op nagenoeg 81-duisend volgelinge wat daagliks kan uitsien na grappige video’s. Katinka het die moontlikhede…










