Help jou kind in ’n japtrap met hierdie taalkursus

Help jou kind in ’n japtrap met hierdie taalkursus …net 15 minute per dag!

“Ek beveel 15-minuut-Afrikaans wyd en syd aan … dit is kort en kragtig maar daar is ’n daaglikse inoefening van die woordsoorte wat meebring dat die konsepinligting vasgelê word … dit is prakties, ‘hands-on’ en effektief.” –  Heidi Lamprecht, tuisskool-ma Ouers sukkel dikwels met die kwessie oor hoe om taalonderrig vir hulle kinders interessant en…

Nederigheid … eenvoud en sy taal – Tobie Cronjé, die koning van die klug ontvang erkenning

Nederigheid … eenvoud en sy taal – Tobie Cronjé, die koning van die klug ontvang erkenning

Tydens die oorhandiging van die UP-Kanseliersmedalje. Foto: Universiteit van Pretoria. Tobie Cronjé het onlangs, na vier dekades in die bedryf, die Kanseliersmedalje van die Universiteit van Pretoria ontvang vir sy reusebydrae tot die kunste. Hy is in 1948 in Germiston gebore. Hy het aan Vryburger Hoër in Primrose gematrikuleer en het drama aan die Universiteit van…