Ander Mens omskep in ’n aksiebelaaide draaiboek!

Ander Mens omskep in ’n aksiebelaaide draaiboek!

Zirk van den Berg se boek is nou ‘n aksiebelaaide fliek! Quentin Krog se splinternuwe fliek, Ander Mens, is gebaseer op Zirk van den Berg se topverkoperroman, Nobody Dies, wat later in Afrikaans vertaal is. Annelien van Basten het gaan uitvind hoe daar te werk gegaan word om ’n bekende roman in ’n draaiboek te omskep. Die Afrikaanse rolprentbedryf is tans op…

Melktertkommissie is terug

Die Melktert Kommissie is terug!

Kunstenaarsfokus: Lucinda Neethling Die Melktert Kommissie is ‘n Afrikaanse musiekgroep van Jeffreysbaai wat reeds vanaf 2002, na hul destydse sege by die Jip Rockspaaider-kompetisie, gehore op hul voete het.  Hul debuutalbum, Volroom, is in Junie 2003 uitgereik. ‘n Tweede album, Wonderwoorde, is in 2006 vrygestel en kort op die album se hakke, in Augustus 2007, volg hul derde studio-album, Vergewe en…

Stories wat saak maak bring goeie nuus en hoop

Stories wat saak maak bring goeie nuus en hoop

Nuwe TV-reeks Deel van die Stories wat saak maak-span: Radio-omroeper Lyntjie Jaars en programaanbieder Coenie de Villiers. Lyntjie is die aanbieder van die Korporatiewe Maatskaplike Investering-insetsel op die program. Suid-Afrikaanse TV-kykers kan hulle eersdaags verlustig in ʼn stewige en gereelde dosis goeie nuus. Stories wat saak maak, ʼn reeks wat fokus op inspirerende inhoud wat vir Suid-Afrikaners nuwe hoop…