Exclusive Books Afrikaanse topverkopers

Exclusive Books: Afrikaanse topverkopers

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – klik hier en gebruik die kompetisie-kodewoord “Exclusive”. Tussen die blaaie van ‘n boek lê nuwe wêrelde, maklik bekombaar vanuit die gemak van jou huis, werksplek of vliegtuigsitplek. Híérdie tien boeke was die mees gewilde verkopers by Exclusive Books oor die afgelope jaar en hoort op elke Suid-Afrikaner se  leeslys.…

Janie Bay

Janie Bay – ‘n YouTube-sensasie

Die video, Die Heelal (met Early B), bereik 100 000 klieks op Youtube en haar liedjies is reeds meer as ‘n miljoen keer op digitale platforms gestroom. Die sangeres Janie Bay het in Oktober verlede haar nuutste enkelsnit Die Heelal, in samewerking met die bekende Afrikaanse rapper Early B, bekend gestel. ‘n Video van hierdie gewilde liedjie wat op verskeie radio-trefferlyste verskyn,…