Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

Covid-19: ’n Hulpkreet van Moeder Aarde

Covid-19: ’n Hulpkreet van Moeder Aarde

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com16 April 2020Lewer kommentaar

Deur Sybrand Harris: Die wêreld soos wat ons dit ken het tot stilstand gekom. Lande sluit grense, karre staan in motorhuise, winkels sluit hulle deure, mense sterf, hospitale bars uit hul kosyne, histerie oor toiletpapier heers, die strate is stil en almal keer inwaarts. ’n Virus het uitgebreek en onderskei nie tussen ras, taal, geloof,…

Topwenke vir voornemende entrepreneurs

Topwenke vir voornemende entrepreneurs

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com9 April 2020Lewer kommentaar

As Suid-Afrikaners het ons al van die moeilikste omstandighede beleef en oorkom. Te midde van die Covid-19-pandemie, voel ’n mens egter opnuut bang en onseker. Dit is ook onmiskenbaar dat talle mense hulle werk en bron van inkomste gaan kwyt wees … Entrepreneur, skrywer en spreker, Albert van Wyk, het met Afrikaans.com gesels oor hoe om te…

NB-Uitgewers se e-boekekeur van die maand April

NB-Uitgewers se e-boekekeur van die maand April

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com7 April 2020Lewer kommentaar

Hierdie inperkingsperiode kan baie lank raak as jy nie iets het om jou leesspiere mee te prikkel nie. Met NB-Uitgewers se aanlyn aanbod, kan jy nou toegang tot jou gunstelingskrywers se boeke kry sonder om ’n voet by die deur uit te sit. Hierdie maand fokus ons dus op NB-Uitgewers se top 10 e-boeke van…

Lapa Uitgewers se e-boekrak

Lapa Uitgewers se e-boekrak

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com2 April 2020Lewer kommentaar

Met Afrikaans.com en Lapa Uitgewers se e-boekrak kan jy nie net die beskrywing van ’n boek lees nie … maar sommer die hele eerste hoofstuk! Hierdie maand se boeke is almal ernstig van aard … heerlike pitkos, maar hulle lees maklik. Die boeke is almal as e-boeke beskikbaar en kan dus aangeskaf word sonder om jou huis te verlaat…

So praat ons COVID-19 … in Afrikaans

So praat ons COVID-19 … in Afrikaans

TaalnuusDeur Afrikaans.com1 April 20201 Kommentaar

Sedert die uitbreek van die COVID-19-pandemie, word ons daagliks gebombardeer met inligting en feite oor die groot C en die VIRUS, maar baie daarvan in Engels. Soos altyd, het ons Afrikaanspraters nie op ons laat wag nie en was die taalwerkers en media hard aan die werk om “nuwe” of dan koronaverwante woorde in Afrikaans te…

Boeliemuur-boodskappe3-min

Kom ons bou mekaar eerder op …

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com30 Maart 2020Lewer kommentaar

Vir baie Suid-Afrikaanse kinders is die skielike toemaak van skole ’n welkome ontsnapping van ‘n nare realiteit … ‘n Realiteit waarin hulle geteister, gespot en afgetakel word, sodat hulle uiteindelik self glo dat hulle nie goed genoeg is nie. Met hierdie virtuele muur staan Afrikaans.com in solidariteit met slagoffers van boeliery en nooi ons die…

E-konsert-Jak-de-priester

E-konsert by Atterbury-teater bereik rekordgehoor

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com26 Maart 2020Lewer kommentaar

Sondagaand 15 Maart 2020. Voor die televisieskerm hou duisende Suid-Afrikaners hul asems op in afwagting vir president Cyril Ramaphosa se aankondiging oor COVID-19. Die skole sluit vroeg. Samekomste van meer as ’n 100 mense word onmiddellik verban. Een van die persone aan die anderkant van die televisieskerm is kunstenaar en Atterbury-teater se bestuurder, Matthys Maree.…

Verdien ons ’n Menseregtedag?

Verdien ons ’n Menseregtedag?

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com20 Maart 2020Lewer kommentaar

Ek wil nie vandag ’n geskiedenisles voor jou lê, vir jou preek, of jou beter laat voel oor die lewe nie, maar eerder ’n vraag vra: Verdien ons ’n Menseregtedag? As jy nie weet watter gebeure die eerste Menseregtedag geïnspireer het nie, gaan lees gerus oor Sharpeville in 1960 sodat ons almal op dieselfde bladsy kan…

Covid 19 Empty Theatre

Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf reageer op COVID-19

TaalnuusDeur Afrikaans.com19 Maart 2020Lewer kommentaar

Te midde van die COVID-19-pandemie en president Cyril Rhamaphosa se besluit dat byeenkomste van meer as ’n 100 persone gestaak moet word, word sommige industrieë en individue meer geraak as ander … Onderwysers is in kennis gestel dat hul klaskamers vir eers sluit en al meer besighede stuur werknemers huis toe. Tog kan baie funksies…

Handige hulp vir onnies en ouers

Handige hulp vir onnies en ouers

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com18 Maart 2020Lewer kommentaar

Ons is nie almal ewe bedrywig en bedrewe op sosiale media nie, maar soms kan spesifieke Facebook-groepe nogal handig te pas kom, veral as ’n mens op soek is na onderrig-, leer- en taalhulpbronne.  Afrikaans.com het so bietjie op sosiale media gaan loer wat daar vir ons onderwysers en ouers is en op die volgende Facebook-groepe afgekom…

←1
23456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103
…104105106107108…
109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132
133→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top