Suidoosterfees gebruik ’n aanlyn verhoog om hoop te bring
Die Suidoosterfees het tydens die inperkingsperiode ’n musiekvideo opgeneem wat op 27 April (Vryheidsdag) vrygestel is. Laurika Rauch se bekende lied “Hot Gates” word in dié video deur die sangeres en die Libertas-koor uitgevoer. Die lied is tydens die Suidoosterfees van 2018 se Konsert van Hoop deur Rauch en die koor gesing as deel van…










