Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans
‘n gedig deur Willem Fransman Afrikaans.com het onlangs vir Nazneen Fluks, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Grabouw afgeneem terwyl sy hierdie gedig van Willem Fransman aangrypend voordra. Die gedig is in Township-Afrikaans geskryf. Ek wil – Willem Fransman Ek wil – Willem Fransman Ek wil’ie fênsie poetry skryf’ie Oekie special expressions gebryk’ie Net skryfe in my Taal Soos…

![Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans[1] Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans[1]](https://afrikaans.com/wp-content/uploads/2020/05/Wanneer-jy-tuiskom-in-JOU-Afrikaans1.png)








