NB-Uitgewers boekekeur – Junie

NB-Uitgewers boekekeur – Junie

Dit is weer daardie tyd van die maand waar Afrikaans.com hande neem met NB-Uitgewers vir jou maandelikse boekekeur – ’n keuse van lekker leesstof om jou boekrak te laat bult hierdie winter. Hierdie maand doen ons dinge ’n bietjie anders en kyk ons na NB-Uitgewers se gunstelingkinderboeke. Bederf jou kinders hierdie winterseisoen met treffers soos Pippie Langkous en berei…

Afrikaanssprekende steel The Bachelor …en Suid-Afrikaanse gehore se harte!

Afrikaanssprekende steel The Bachelor …en Suid-Afrikaanse gehore se harte!

Die 25-jarige Afrikaanse spraakterapeut van Johannesburg, Marisia van Wyk, is Donderdagaand (30 Mei 2020) as Marc Buckner se finale keuse in die gewilde realiteitsprogram The Bachelor SA onthul. Met haar liefde vir mense, sagte, dog vasbeslote geaardheid en passie vir avontuur en reis wat sy en Marc deel, is sy boonop ook vlot in vyf tale. Onder kykers…