Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

Teken nou in op die ATR se Vrouedag-webinaar!

TaalnuusDeur Afrikaans.com4 Augustus 2020Lewer kommentaar

Vrouwees is nie maklik nie … nog minder wanneer ’n mens ’n mamma word. Tog is dit ook een van die grootste voorregte en leerskole binne ’n mens se leeftyd. Sommiges beweer dat die taak van ouerskap oor die afgelope jare selfs moeiliker geword het. Hoe berei ’n mens jou kind voor vir ’n onbekende…

Mila Guy

Potgooi: In gesprek met Mila Guy

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com4 Augustus 2020Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ‘n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die geliefde…

Produk van die maand – Tjirp

Koop dit, Produk van die maandDeur Afrikaans.com31 Julie 2020Lewer kommentaar

Vir Jacorien Swart het die groot deurbraak een aand by ’n troue gekom. Een van haar vriende het na haar toe gedraai met die vraag: Op ’n skaal van een tot tien, hoe mal is jy? Grappenderwys het sy hom met twee groot oë beantwoord. Hy het gevolg met die stelling dat hulle hulself besig…

Afrikaanse boeke

Fiksie op ons Lapa-boekrak!

Boeke, Lapa-boekrak, Lees ditDeur Afrikaans.com30 Julie 2020Lewer kommentaar

Verlede maand het ons niefiksieboeke wat gelees moet word, op ons Lapa-boekrak uitgelig. Hierdie maand verskuif ons die kollig terug op fiksie … en deel ons drie van Lapa Uitgewers se gunstelingboeke vir ouer tieners en volwassenes. Laai die eerste hoofstuk gratis af en besluit self watter een jou verbeelding die meeste prikkel … daarna…

Hoe lyk die toekoms van onderwys na Covid-19?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com28 Julie 2020Lewer kommentaar

“In ons strewe om beter modelle te skep, sal die omgekeerde klaskamer, selfgerigte leer en die onderwyser as fasiliteerder en mentor belangriker word. My boodskap aan onderwysers? Onderwysers, julle is onmisbaar! Ek haal aan: Aan jou dade grens ’n ewigheid …” – So sê Daan Potgieter, hoof- uitvoerende beampte van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) en ‘n…

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir Julie 2020

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com23 Julie 2020Lewer kommentaar

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Vandeesmaand se top 10-verkopers by Exclusive Books lyk heel anders as vorige maande … Literêre legende Elsa Joubert, wat onlangs die tydelike met die ewige verwissel het, se skrywe oor oudword, Spertyd, is opnuut deur…

Outisme

Outisme: ’n Wye spektrum met verskillende simptome en ervarings.

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com17 Julie 2020Lewer kommentaar

“Ons is nie almal dieselfde nie, soortgelyk maar nie identies nie.” – Emile Gouws, ambassadeur vir outisme en self op die spektrum Die Amerikaanse vereniging, Autism Support Network, se slagspreuk is: “Autism is not a disability, but a different ability.” Om die rede behels outisme ook nie bloot ’n eenvoudige en vinnige diagnose en siedaar…

Afrikaans.com se veldtog wys Afrikaans laat hom nie stuit nie!

Projekte, VeldtogteDeur Afrikaans.com14 Julie 20205 Kommentaar

    Afrikaans.com se nuutste veldtog en TV-advertensie is net weereens ’n bewys dat Afrikaanssprekendes ’n woord of uitdrukking vir elke situasie het – en bestaan daar nie ’n woord nie, dan skep hulle een! Boonop sit hulle ’n lag by die traan en is die nuutskeppings gewoonlik met humor deurspek, want as die lewe…

Die toekoms van Kaaps – klokhelder en kleurvol!

TaalnuusDeur Afrikaans.com11 Julie 20201 Kommentaar

Enige gesprek oor die toekoms van Kaaps gaan eintlik oor die toekoms van Afrikaans as geheel. Afrikaans moet herbedink word – nie net deur die akademici nie, maar deur sy sprekers. Die Afrikaanse Taalraad, in samewerking met Litnet en die Afrikaanse Taalmuseum, het onlangs ’n webinaar aangebied om Kaaps as skryftaal, spreektaal, besigheidstaal, onderrigtaal en…

Rolene Strauss – passievol en gedrewe in Afrikaans.

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com11 Julie 2020Lewer kommentaar

In 2014 het Rolene Strauss se lewe onherroeplik op die Mejuffrou Wêreld-verhoog verander. Met die afsluiting van dié kompetisie, was dit duidelik dat veel meer as skoonheid binne haar borrel. Nou, ses jaar later, as mamma, besigheidsvrou, spreker en skrywer, is Rolene meer as ooit die baken van hoop wat sy as 21-jarige beloof het…

←1
234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041424344454647484950515253545556575859606162636465666768697071727374757677787980818283848586878889909192939495969798
…99100101102103…
104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132
133→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top