Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

Sarie

Wie is die mens agter Sarie se Nuwe Gesig 2020?

TaalnuusDeur Afrikaans.com3 September 2020Lewer kommentaar

Vir die eerste keer sedert SARIE se gewilde Voorbladgesigwedstryd tien jaar gelede begin het, het die tydskrif vanjaar ’n nuwe afdeling, SARIE Nuwe Gesig, geloods. Hierdie kompetisie het aan jong leerders tussen die ouderdom van 16 en 18 jaar die geleentheid gebied om moontlik weg te stap met die titel as die SARIE Nuwe Gesig-wenner…

Feeste

Die Vrystaat Kunstefees 2020/2021 – ’n unieke aanlyn aanbod wat jy nie mag misloop nie.

TaalnuusDeur Afrikaans.com3 September 2020Lewer kommentaar

“In die moeilike tyd, het die fees soos ’n feniks uit die as herrys, en die taak voor ons met durf en daad aangepak. Hulle verskaf aan kunstenaars hoop en bowenal die geleentheid om te werk. NATi is saam met die res van die land en ons kunstenaarsgemeenskappe opgewonde om te sien hoe die platform…

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir Augustus 2020

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com28 Augustus 2020Lewer kommentaar

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. ’n Groot aantal nuwe boeke het vandeesmaand hul regmatige plek ingeneem op Exclusive Books se top 10-verkoperslys. Bekende joernalis Hanlie Retief maak haar verskyning op die topverkoperslys met haar boek Liedjieboer oor die lewe van…

ATKV

Afrikaans ken geen grense nie; dis soomloos – Nuwe voorsitter van die ATKV

TaalnuusDeur Afrikaans.com24 Augustus 2020Lewer kommentaar

Marlene le Roux het reeds diep spore in die Afrikaanse leefwêreld getrap, nie alleenlik as kampvegter vir die taal, kultuur en die jeug nie, maar ook vir persone met gestremdhede. Dit is dan ook hierdie passie vir haar taal en die diversiteit van sy sprekers, wat as bousteen dien vir die belangrike rol as voorsitter…

12 witwarm Afrikaanse woorde wat baas soek …

TaalnuusDeur Afrikaans.com21 Augustus 20201 Kommentaar

Woorde maak van ons lewens werklikheid. Dit is hoe ons die verlede onthou, die hede beleef en oor die toekoms droom. Dis die troubelofte vir ‘n vir altyd om te begin, die woorde van die simpatieke dokter wanneer medisyne nie kon red nie, en die lawwe Whatsapp-boodskap wanneer jy jou beste vriendin mis. Dit is…

Afrikaanse boeke

NB-Uitgewers se boekekeur vir Augustus

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com14 Augustus 20201 Kommentaar

Augustus is Vrouemaand en Afrikaans.com en NB-Uitgewers vier dit deur jou ’n blik te bied op van ons land se beste Afrikaanse vroueskrywers. Laai gerus hieronder ’n gratis uittreksel uit elke boek af en word deel van Afrikaans.com se leesgemeenskap. Ons vier ook vandag Koop-’n-Afrikaanse-Boekdag. Om jou Vrouemaand selfs meer spesiaal te maak, bied Exclusive…

Gedigte

2020 AVBOB-Poësiekompetisie kondig wenners aan

TaalnuusDeur Afrikaans.com12 Augustus 2020Lewer kommentaar

“Poësie bring ons terug na mekaar, en na onsself. Want poësie behoort aan mense. So ook kan pyn as ’n katalisator vir kreatiwiteit gebruik word … AVBOB se poësieplatform is daarom ’n spilpunt van genesing,’n smeltkroes van skeppende talent.” Die jaarlikse AVBOB-Poësiegala-aand, met die immer sprankelende Rozanne McKenzie as gasvrou, het op 6 Augustus 2020,…

Minki van der Westhuizen

Minki is terug in die voorhuis

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com12 Augustus 2020Lewer kommentaar

As jy haar gelukkig wil maak, gee vir haar ʼn bos blomme. So sê Minki van der Westhuizen, ankeraanbieder van die gewilde geselsprogram Minki, wat weer op 8 Julie op VIA (DStv-kanaal 147) begin het. Oor die splinternuwe seisoen, wat reeds die vyfde een is, is Minki besonder opgewonde. Sy vertel dat die program ʼn…

Ek vloek (nie) in my taal (nie)…

TaalnuusDeur Afrikaans.com7 Augustus 20201 Kommentaar

Ek kan rock in my taal. Ek maak amok in my taal. En ek kan skok in my taal. Maar kan ek vloek in my taal? Ons almal het dit al gedoen… Wanneer iemand voor jou motor injaag, wanneer jy jou kleintoontjie teen die sitkamerbank stamp, of wanneer jy jou roomys op die vloer laat…

Online dating

Wil jy liefde vind? Die wêreld se eerste Afrikaanse vlerksleeptoepassing is hier!

TaalnuusDeur Afrikaans.com6 Augustus 20201 Kommentaar

Dating … of dan nou vlerksleep, is ’n nodige maar gereeld pynlike en humoristiese ervaring in ’n mens se pogings om uiteindelik ’n lewensmaat te vind. Dis ritse ongemaklike koffies, later se lag oor skielike belangstelling in oefening, lees of kook om die ander party te beïndruk, en noukeurige beplanning van elke teksboodskap met inset…

←1
2345678910111213141516171819202122232425262728293031323334353637383940414243444546474849505152535455565758596061626364656667686970717273747576777879808182838485868788899091929394959697
…9899100101102…
103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132
133→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top