Afrikaans.com-Taalvasvra

12 Maart 2020
Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt

Is daar ’n woord of woorde wat jou gereeld laat twyfel of jy dit reg spel?

Hier by Afrikaans.com is dit dieselfde. Hier is twaalf probleemwoorde wat gereeld opduik. Is jy ’n spelghoeroe of ’n spelleek? Speel saam en vind uit.

Afrikaans.com-Taalvasvra

Bronne:

Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS), 11de uitgawe

Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), 6de uitgawe

Wenk:

Geregistreerde VivA-gebruikers (die Virtuele Instituut vir Afrikaans) het toegang tot meer as 30 gratis woordeboeke – ook die AWS. Laai ook die VivA-app (Aanlyn) af. Kyk by viva-afrikaans.org vir meer inligting.

Sluit aan by Beter Afrikaans vir ’n daaglikse speltoets en verbeter so jou spelling in Afrikaans. Klik hier.