Idiome / gesegdes

’n Mens hoor deesdae nie so gereeld idiome nie, maar dit bly ’n heerlike manier om jouself uit te druk – net jammer so min mense weet wat jy bedoel. Sit jou brein in rat en kyk hoe vaar jy met die volgende lysie. Ons gee jou die betekenis en jy kies die regte opsie:

Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom deur Anton F. Prinsloo