fbpx

11 Mei 2020
Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt

Betekenis van woorde

Al ooit probeer om ’n woordeboek te lees? Dit kan nogal pret wees, veral as jy afkom op ’n woord wat jy nie ken nie, of dalk meer as een betekenis het. Hier is so ’n lysie. Weet jy wat die woorde beteken? Ons gee jou ’n opsie en jy kies waar of vals.

Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe (HAT6)

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.