Reusekuns vir Vrouemaand

Openbare kuns in die Goudstad het in Vrouemaand ‘n reusetoevoeging gekry met die onthulling van die Afrikaanse kunstenaar Hannelie Coetzee se Ndunza/Nzunza Portrait in Braamfontein. Die werk – meestal deur vroue geskep – is tien verdiepings hoog en bestaan uit 2 000 keramiekborde wat 168 m² beslaan.

Vir die volledige storie op Netwerk24, en om te sien hoe die werk onthul is, klik hier.