Video van die week:

Die KIEF KANAAL bied aan: Die Sossie Botha Show

Genoeg met daai trane, trek aan die tekke!” Afrikaans.com vertel jou graag van die nuwe vlogger op Bloemfontein se Afrikaanse stoep. Die self-help guru en DIY-koningin Sossi Botha is ‘n nuwe YouTube-sensasie. Sy is voorvrou van die Bloemfontein Stapgroep Vereeniging vir Geskeide Vrouens, Wat Verstaan (of die BSVGV, Wat Verstaan) – nou ook met ’n tak in Velddrif. Ons is all for haar optimisme om saam met ander die pad van egskeiding te drafstap. Trane en Tekke is deel van die nuwe KIEF KANAAL, ’n alternatiewe Afrikaanse vermaaklikheid en opvoedkundige channel, vervaardig deur Regardt Visser en Augusta Zietsman.

Kyk hier…

Vir nog Sossie Botha-vlogs klik hier.

Volg vir Sossie op sosiale media:

@kiefkanaal

@regardtvisser

@augustazietsman