Video van die week

Die 2019 INSIG tref die winkelrakke

Die eenmalige  “anderse reünie-uitgawe” van INSIG is op die winkelrakke beskikbaar. Die unieke kombinasie van die beste argiefinhoud en nuwe artikels sluit ook  ’n fiksiebylaag van 32 bladsye in. Kyk ’n Kwêla video-onderhoud met Elmari Rautenbach (redakteur) hier: