fbpx

Welkom by Afrikaans vandag

Deel in Afrikaans se kragtigheid – ons vertel jou van organisasies se doen en late, vertel jou wie doen wat … in Afrikaans.

Afrikaans.com-Weg-kaarte
Afrikaans.com-Rieldans
Afrikaans.com - Doen

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.