Welkom by Afrikaans vandag

Deel in Afrikaans se kragtigheid – ons vertel jou van organisasies se doen en late, vertel jou wie doen wat … in Afrikaans.

Jakes Gerwel se merkwaardige nalatenskap gevier

Afrikaans.com het op 10 November 2018 die Jakes Gerwel-stigting  se jaarlikse huldeblyksviering bygewoon.

Lees ook

Ons wil jou soektog vergemaklik! Loer in ons argiewe of benut die soekfunksie.


Neem ’n prettige foto wat jou wese uitbeeld en deel dit op sosiale media met die hutsmerk #onmisbaar of stuur vir ons ’n WhatsApp-foto of -stemboodskap by 064-652-6873. Onthou om jou naam en van waar jy is, by te voeg.

JOU taal maak dit vir jou moontlik om te wees wie jy is. Neem sommer self ‘n foto of stuur daardie stemboodskap. Jy hoef nie ‘n toespraak voor te berei nie – net ‘n sin of twee, jou naam en watter geweste jy is.

Koester jou hartstaal!