Gerald Steyn – ‘Ek dra my hart op my mou’
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Gerald Steyn is nie iemand wat maklik in een rol vasgevang kan word nie. Op die skerm het dié gewilde rooikopakteur al tussen humor, spanning, drama en kwesbaarheid beweeg, maar agter elke karakter is daar ’n mens met ’n storie, groot drome en ’n voortdurende honger om te groei. Sy…

