Nóg ’n WhatsApp-groepie? Nee dankie!
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Ek het ’n vriendin wat onlangs vir die eerste keer ma geword het. Ek vra hoe dit gaan, al weet ek eintlik (ek het mos drie van my eie). Haar antwoord bevat ’n kragwoord of drie, en ek is nogal verbaas, want hierdie is ’n saggeaarde, goed gemanierde vriendin. Ek…


