Baie geluk aan die Skilder met Woorde-kompetisie se top-10!
Ons is baie trots om vandag die top-10-kunswerke vir die laer- en hoërskole bekend te maak. Afrikaans.com het dié kompetisie vanjaar weer saam met die kunstenaar Elsie Jooste aangebied. Sy meen elke skildery vertel ’n storie – soms was dit vrolik en speels, soms diep en nadenkend, maar telkens was daar ’n persoonlike boodskap en…


