Outisme … ’n ander manier om die wêreld te sien en te ervaar.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Outisme word so dikwels verkeerd verstaan en juis daarom kan ouers en die kind op die spektrum onnodig en onregverdig geoordeel word, want is dit dan nie so dat “die beste stuurman juis aan wal staan nie”? Afrikaans.com vertel jou kortliks meer hieroor. Wat outisme wel is: Dit is ’n neuro-ontwikkelingsversteuring,…



