Klein pakkie, groot energie – dis Antoinette Modise
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Antoinette Modise is dalk veral bekend as die immergewilde verpleegster Bonnie in Binnelanders, maar agter die kamera is daar veel meer aan dié veelsydige 31-jarige aktrise. Met ’n agtergrond in dans, ’n liefde vir die verhoog en ’n aparte loopbaan waar sy jongmense ook help om hulle passie uit te…


