Silwerskermfees vereer weer vars stemme in die filmbedryf
Dit is weer tyd vir die mense in die Afrikaanse filmbedryf om hulle blink rokke en fênsie pakke aan te trek en te wys hoe baie talent daar in dié bedryf is. Die 14de kykNET Silwerskermfees skop vandeesweek in Kampsbaai, Kaapstad, af en beloof vier dae van Afrikaanse rolprentkuns, nuwe talent en stories wat die…

