Hoe KI die studielandskap na matriek gaan verander
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Ons fokus dikwels op 21ste-eeuse vaardighede omdat die werkplek verander, maar daar is ’n tweede groot skuif wat ons nie kan ignoreer nie: naskoolse opleiding self word tans deur KI herontwerp. Die wêreld waarin vandag se kinders ná matriek gaan leer en kwalifiseer,…


