Klein Karoo Klassique 2026: Galakonsert
Skrywer: Johan Brits Foto: Richard Cock in aksie. Of jy ’n lewenslange entoesias van klassieke musiek is en of dit die heel eerste orkesoptrede is wat jy kyk – wees verseker van ’n boeiende konsert as jy die Klein Karoo Klassique 2026 se galakonsert bywoon. Wat dié konsert op 7 Augustus in die Oudtshoorn Burgersentrum…


