Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Maandelikse Argiewe: Julie 2026

You are here:
  1. Tuis
  2. 2026
  3. Julie

Koekies

Smul aan die lekkerste sjokolade-, koffie- en kaneelkoekies

Kook ditDeur Afrikaans.com15 Julie 2026Lewer kommentaar

Resep deur: Karla Janse van Vuuren Drie gunstelingsmake in een koekie Ons almal het ons staatmakerresepte, en die resep wat ek vandag deel is een van myne, en ons kom al ’n lang pad saam! Die oorspronklike resep het verskyn in die kosblogger Alida Ryder se boek Heerlik & Maklik wat in 2012 gepubliseer is.…

luistervermoe en konsentrasie

Help! My kind luister nie wanneer ek voorlees nie

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com13 Julie 2026Lewer kommentaar

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Dis ’n algemene uitdaging vir onderwyseresse en ouers: jy sit met ’n mooi storieboek, begin lees met entoesiasme … en die kind is óf op pad êrens heen, óf besig om ’n karretjie rond te stoot, óf gereed om heeltemal onverwante vrae te…

Selfregulering

Emosionele selfregulering en luistervaardighede gaan hand aan hand.

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com8 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Estie Lippiatt As volwassenes het die meeste van ons waarskynlik deur die jare geleer om ons emosies te herken, dit te bestuur, ander se emosies te “lees” en op gepaste wyse daarop te reageer. Emosionele regulering is egter nie iets waarmee ons gebore word nie, en tog is dit een…

braintribe

BrainTribe help jou kind om emosies te verstaan en te verwoord.

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com8 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Elke dag kom ons in aanraking met mense van verskillende agtergronde en persoonlikheidseienskappe en veral emosionele bekwaamheid en intelligensie.  Dit is hoekom dit so belangrik is om van kleins af emosies te herken en om daaroor te praat; om emosioneel bekwaam te word sodat ons weet hoe om ons eie en…

souskluitjies resep

Klassieke Souskluitjies met ‘n Karoo-hart

Kook ditDeur Afrikaans.com2 Julie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Skrywer: Marie Brumm Souskluitjies Hierdie resep is ’n treffer van Marie se ouma Elsabé en sy maak dit gewoonlik wanneer sy na haar ouma en oupa verlang. Hierdie resep is ook te vind in haar kookboek getiteld KAROOMANNA. BESTANDDELE 2 e koekmeel 1 e mielieblom (Maizena) 2 e vlapoeier 3 e suiker ½ t…

←12←

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top