My skoonma se pannekoek
Skrywer: Karla Janse van Vuuren As ek die konsep van ‘oos wes tuis bes’ moes bak, sou ek pannekoek maak. Ek het nooit my skoonma ontmoet nie, want sy is in 2003 oorlede, ’n paar jaar voordat ek my wederhelf ontmoet het. My skoonsusters het vir my haar pannekoekresep gegee. Wanneer ek dit maak en…


