‘My tiener haat my’ – hoe nou?
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Daar is min dinge wat ’n ouerhart so seer kan maak soos konflik met ’n kind. En die tienerjare kan vól konflik wees soos wat jou spruit van ’n oulike laerskoolkind in ’n tiener vol storm en drang verander. Afrikaans.com het ’n bietjie dieper gaan delf. Sigi Graham, ’n voorligtingsielkundige…


